- "Ek sal my regterhand gee om met albei hande te kan skryf."
- "Wanneer jy by 'n vurk in die pad kom, neem dit."
- "Jy kan baie waarneem deur net te kyk."
- "Niemand gaan meer soontoe nie. Dis te vol."
- "Ek kan nie konsentreer wanneer ek dink nie."
- "Die toekoms is nie meer wat dit was nie."
- "Ek gaan nie vir my kinders 'n Trap der jeugd koop nie. Laat hulle skool toe loop soos wat ek het."
- "Ons is verlore, maar op pad."
- "Die helfte van die leuens oor my is onwaar."
- "'n Pennie is nie eers meer 'n sikspens werd nie."
- "Dis alweer déjà-vu."
- "Dis nie oor voor dit oor is nie."
- Mev. Lindsay: "Jy lyk lekker koel." Yogi Berra: "Dankie, jou hitte is ook bedenklik."
- "As die wêreld perfek was, sou dit nie gewees het nie."